News from the Bush
Home
About Us
News
Bowhunting Tips
Hunting at Ganspan
  The Team
  The Hides
  Our Species
  Shot Placement
  Hunting Fees
Our Facilities
Photo Gallery
Downloads
Plan-Book Your Hunt
SwartBord
Online Directory
Links
Contact Us

Web Changes

This is where we'll announce the most recent additions to our web site. If you've visited us before and want to know what's changed, take a look here first.

 /assets/4/exphorsa.gif

News Articles

 /assets/6/expbul1a.gif
  Unique visitors: 763Number of visits: 1123Pages: 14274Hits: 69265Bandwidth: 1.26 GB Unique visitors: 722Number of visits: 1059Pages: 10679Hits: 48165Bandwidth: 1.05 GB Unique visitors: 852Number of visits: 1235Pages: 12239Hits: 75897Bandwidth: 1.77 GB Unique visitors: 910Number of visits: 1256Pages: 9147Hits: 67830Bandwidth: 1.38 GB Unique visitors: 994Number of visits: 1370Pages: 10260Hits: 65043Bandwidth: 1.38 GB Unique visitors: 1006Number of visits: 1306Pages: 8673Hits: 70650Bandwidth: 1.36 GB Unique visitors: 152Number of visits: 170Pages: 1494Hits: 11150Bandwidth: 227.30 MB Unique visitors: 0Number of visits: 0Pages: 0Hits: 0Bandwidth: 0 Unique visitors: 0Number of visits: 0Pages: 0Hits: 0Bandwidth: 0 Unique visitors: 0Number of visits: 0Pages: 0Hits: 0Bandwidth: 0 Unique visitors: 0Number of visits: 0Pages: 0Hits: 0Bandwidth: 0 Unique visitors: 0Number of visits: 0Pages: 0Hits: 0Bandwidth: 0  
  Jan
2010
Feb
2010
Mar
2010
Apr
2010
May
2010
Jun
2010
Jul
2010
Aug
2010
Sep
2010
Oct
2010
Nov
2010
Dec
2010
 

Month Unique visitors Number of visits Pages Hits Bandwidth
Jan 2010 763 1123 14274 69265 1.26 GB
Feb 2010 722 1059 10679 48165 1.05 GB
Mar 2010 852 1235 12239 75897 1.77 GB
Apr 2010 910 1256 9147 67830 1.38 GB
May 2010 994 1370 10260 65043 1.38 GB
Jun 2010 1006 1306 8673 70650 1.36 GB
Jul 2010 152 170 1494 11150 227.30 MB
Aug 2010 0 0 0 0 0
Sep 2010 0 0 0 0 0
Oct 2010 0 0 0 0 0
Nov 2010 0 0 0 0 0
Dec 2010 0 0 0 0 0
Total 5399 7519 66766 408000 8.43 GB
 5-07-2010
 /assets/6/expbul1a.gif

Werksnaweke in 2010 keer ons om baie jagters te akkomodeer die jaar, ons het egter paar mense wat ons akkomodeer in die gate terwyl ons regmaak. Johan Wessels het elke dag 'n varkie geskiet, sien Varkie  Ons werk tans aan die stort, toilet en braaiplek van die damhide, en sal eersdags klaar wees, ek kannie wag nie en wil eerste een wees wat iets daar piets.  Imagine die ---- Jy sit op jou sitkamer bank in jou hide, lees boek, drink iets uit jou yskas of drink koffie wat jy in die kombuis gemaak het, en kyk net nou en dan op na die rekenaar met kamera beeld van buite.  Bokkies kom in jy sit jou koffie neer en skiet deur een van die vensters, gaan terug na jou koffie en bel ons met die nuus :-) -----Of word wakker in die oggend op op die boonste vloer koud wil nie uit die bed klim nie, jy hoef nie lê lekker onder die komberse en kyk na die skerm na die beeld buite, sodra jy sien bokkies drink staan jy nou maar op vat jou boog op die bed langsaan en skiet deut die tent flappe, spring vinnig terug in die bed en laat weet ons as jy weer warm kry ----- :-) Die aand braai jy by jou hide en kuier hond uit 'n bos uit, en gaan slaap om more in jou hide wakker te word.

 12-06-2010
 /assets/6/expbul1a.gif Die naweek was Peet Jaco Morne en nuweling tot boogjag Werner op GansPan, ons was bang die reenval van die vorige week sou probleem wees, daar was water oral in die veld, maar nie te lank nie toe val die eerste blou wildebees, Morne het hom in Ants voorgelê, Soos ons swart broeders maar doen raak hy weg toe ons op die plaas kom en die manne moes hulle eie bokke uit die veld sleep :-)  Was moeilik maar eintlik lekker om die manne bymekaar te kry.  Veral die slag daarna, waar Werner die voortou moes neem aangesein Ek en Morne wou korts, Peet was die kameraman en Jaco het help slag.  Peet het die nuwe hide ingewy en die eerste Rooibok daar geskiet, uitgeslag 39kg.  Jaco ook uiteindelik die ys gebreek op GansPan en ook uit die nuwe hide sy rooibok geskiet met die nuwe X system punte, bok 20 meter gedraf en besluit dis tyd om te lê.  Werner was slaggereed met sy boog vir die eerste bok, maar :-) "tegniese probleme" het hom verhoed om sy bok te kry, verder lekker gekuier en die bosveld geniet.  10-05-2010

 /assets/6/expbul1a.gif

For 2010 day rates will remain at R275.00 per hunter and R 215.00 for non-hunters.  To benefit our larger groups we will offer selected weekends at R2400.00 per day with no restriction of the amount of hunters and non hunters. 22-01-2010
 
Monthly history  
  Unique visitors: 870Number of visits: 1980Pages: 17842Hits: 95648Bandwidth: 1.53 GB Unique visitors: 845Number of visits: 1572Pages: 19749Hits: 97067Bandwidth: 1.39 GB Unique visitors: 891Number of visits: 1597Pages: 41578Hits: 162147Bandwidth: 2.46 GB Unique visitors: 1028Number of visits: 1921Pages: 22019Hits: 130870Bandwidth: 1.83 GB Unique visitors: 1129Number of visits: 2512Pages: 27626Hits: 192051Bandwidth: 2.20 GB Unique visitors: 1249Number of visits: 2189Pages: 26232Hits: 207975Bandwidth: 2.37 GB Unique visitors: 1151Number of visits: 1937Pages: 26814Hits: 188048Bandwidth: 2.43 GB Unique visitors: 920Number of visits: 1513Pages: 20939Hits: 143076Bandwidth: 1.89 GB Unique visitors: 939Number of visits: 1462Pages: 18873Hits: 120819Bandwidth: 1.71 GB Unique visitors: 762Number of visits: 1109Pages: 11956Hits: 54820Bandwidth: 1.04 GB Unique visitors: 618Number of visits: 873Pages: 9471Hits: 41389Bandwidth: 858.33 MB Unique visitors: 632Number of visits: 883Pages: 11177Hits: 43649Bandwidth: 934.27 MB  
  Jan
2009
Feb
2009
Mar
2009
Apr
2009
May
2009
Jun
2009
Jul
2009
Aug
2009
Sep
2009
Oct
2009
Nov
2009
Dec
2009
 

Month Unique visitors Number of visits Pages Hits Bandwidth
Jan 2009 870 1980 17842 95648 1.53 GB
Feb 2009 845 1572 19749 97067 1.39 GB
Mar 2009 891 1597 41578 162147 2.46 GB
Apr 2009 1028 1921 22019 130870 1.83 GB
May 2009 1129 2512 27626 192051 2.20 GB
Jun 2009 1249 2189 26232 207975 2.37 GB
Jul 2009 1151 1937 26814 188048 2.43 GB
Aug 2009 920 1513 20939 143076 1.89 GB
Sep 2009 939 1462 18873 120819 1.71 GB
Oct 2009 762 1109 11956 54820 1.04 GB
Nov 2009 618 873 9471 41389 858.33 MB
Dec 2009 632 883 11177 43649 934.27 MB
Total 11034 19548 254276 1477559 20.61 GB

Die jaar oor die elf duisend buwe besoekers aan ons site.

Hits amper 1.5 miljoen

 31-12-2009
 /assets/6/expbul1a.gif Resep vir Kwaai Braai Paai 04-10-2009
 /assets/6/expbul1a.gif Die naweek was ons saam, Peter, Martin, Allan, Norman, Bennie, Ruan weereens lekker groep wat by ons kultuur inpas, ons het nie diere verwag nie aangesien die seisoen reeds gedraai het water in bos, gras groen Martin het egter die diere uitoorle, en vark en rooibok geskiet, Ruan het Sondag oggend rooibok geskiet, verder het ons net lekker gekuier sien 1H2 - general 2009 en Handpie.   19-09-2009
 /assets/6/expbul1a.gif Die naweek was ons saam Jaco Peet en Morne op die plaas, aangename mense en welkome besoekers op die plaas, naweek was baie stil Volmaan dinge bietjie stil gemaak, egter was dit nie verlore nie Peet het die drie jare soektog na die Groot Eland be eindig! Sien  06-09-2009
 /assets/6/expbul1a.gif Die naweek was Benre en Francois op die plaas, Vrydag Benre Vark geskiet, En Saterdag Francois vark en Blouwildebees, Wynand Sondag oggend duiker geskiet, bos maar steeds skaam om diere gate toe te stuur, aangesien geen rooibokkie ingekom het nie.  Vrouens het besluit om nie te jag nie en het die kamp opgepas. 23-08-2009
 /assets/6/expbul1a.gif  Die naweek was Nic van Heerden en sy groep  op GansPan hulle........... 15-08-2009
 /assets/6/expbul1a.gif Die naweek was Jannie Marais en sy groep op GansPan, alhoewel steeds stadig het alles behalwe die rooibokke ingekom, hulle het twee koedoes, blouwildebees en Vlakvark vir die naweek geskiet, voorblad verander, news, swartbord, en General 3 en 4, Hunters 2009 27-07-2009
 /assets/6/expbul1a.gif  
  Unique visitors: 870Number of visits: 1980Pages: 17842Hits: 95648Bandwidth: 1.53 GB Unique visitors: 845Number of visits: 1572Pages: 19749Hits: 97067Bandwidth: 1.39 GB Unique visitors: 891Number of visits: 1597Pages: 41578Hits: 162147Bandwidth: 2.46 GB Unique visitors: 1028Number of visits: 1921Pages: 22019Hits: 130870Bandwidth: 1.83 GB Unique visitors: 1129Number of visits: 2512Pages: 27626Hits: 192051Bandwidth: 2.20 GB Unique visitors: 1249Number of visits: 2189Pages: 26232Hits: 207975Bandwidth: 2.37 GB Unique visitors: 777Number of visits: 1307Pages: 18475Hits: 121467Bandwidth: 1.70 GB Unique visitors: 0Number of visits: 0Pages: 0Hits: 0Bandwidth: 0 Unique visitors: 0Number of visits: 0Pages: 0Hits: 0Bandwidth: 0 Unique visitors: 0Number of visits: 0Pages: 0Hits: 0Bandwidth: 0 Unique visitors: 0Number of visits: 0Pages: 0Hits: 0Bandwidth: 0 Unique visitors: 0Number of visits: 0Pages: 0Hits: 0Bandwidth: 0  
  Jan
2009
Feb
2009
Mar
2009
Apr
2009
May
2009
Jun
2009
Jul
2009
Aug
2009
Sep
2009
Oct
2009
Nov
2009
Dec
2009
 

Month Unique visitors Number of visits Pages Hits Bandwidth
Jan 2009 870 1980 17842 95648 1.53 GB
Feb 2009 845 1572 19749 97067 1.39 GB
Mar 2009 891 1597 41578 162147 2.46 GB
Apr 2009 1028 1921 22019 130870 1.83 GB
May 2009 1129 2512 27626 192051 2.20 GB
Jun 2009 1249 2189 26232 207975 2.37 GB
Jul 2009 777 1307 18475 121467 1.70 GB
Aug 2009 0 0 0 0 0
Sep 2009 0 0 0 0 0
Oct 2009 0 0 0 0 0
Nov 2009 0 0 0 0 0
Dec 2009 0 0 0 0 0
Total 6789 13078 173521 1007225 13.47 GB

Ons is oor die 1 miljoen hits op die website, VIR DIE JAAR, hits beteken as iemand iets soek oor boogjag is ons een van die eerste bereikbare opsies.  Wys my enige ander plaas se website wat dit bereik. :-)

 22-07-2009
/assets/6/expbul1a.gif Naas Sarel en Magda die naweek op plaas, rooibokke steeds skaars maar Varke volop, blou wildebees, en koedoes gladnie skaam om in te kom nie. 19-07-2009
/assets/6/expbul1a.gif Ryno Rall, en sy groep was die naweek op die plaas, slegs een jagter en die odds het nie goed gelyk vir hom, nie daar het darem, Rooibok, en Blouwildebees, onder sy pyle deurgeloop, diere se ratio na gate steeds nie na wense nie, langs gras voer rooibokke baie water, maar die bleik darem dat die bos nou begin swaer trek onder die koue. 13-07-2009
/assets/6/expbul1a.gif Changes to Home, Gallery General2 13-07-2009
/assets/6/expbul1a.gif Changes to Galleries, (General 2, HandPie) and Home Page 22-06-2009
/assets/6/expbul1a.gif Updates to web, galleries, SwartBord and home page 09-06-2009                   
/assets/6/expbul1a.gif Joel se varkjag op GansPAn te sien op Youtube http://www.youtube.com/watch?v=IDAazwL7T78 06-06-2009
 /assets/6/expbul1a.gif Feedback:  Alhoewel dit darem nie power gegaan het nie is die "ratio" van diere baie minder as wat ons behoort te he, dit maar toegeskryf aan die baie gras in die veld, maar dit lyk darem of dit binnekort min voeding vir die diere sal bied.  Goeie raad aan die jagters wat nou binnekort kom, pak maar jou tassie vir die dag en klim eers uit as jy geskiet het, as jy gaan uitkom vir middagete gaan jy 10 teen 1 huistoe sonder om enigeiets te kry. 15-05-2009
 /assets/6/expbul1a.gif Mike skiet sy eerste bok per boog.  We met Mike during the broadhead shoot, and found him Adian and Calvin to be our type of guys, fun guys, a welcome addition the the Ganspan crowd, a perfect shot took down a small kill Zone See Pic target and he was brave enough to eat the raw liver Danie fed him, see pics  Mike suffering  
 /assets/6/expbul1a.gif Interesting video on shooting from elevated hides click link to follow http://www.bowtube.com/media/240/Steep_Shots/   
 /assets/6/expbul1a.gif Nuwe Recent fotos gelaai !!  11 May 2009 http://www.sabowhunter.co.za/gallery_client/index  
 /assets/6/expbul1a.gif GansPan jag nou oop die eerste naweek het afgeloop met nie veel aktiwiteit nie, alhoewel almal geleentheid gehad het om te skiet, was die aktiwiteit maar min, dit is egter verstaanbaar as gevolg van die laat reen in die bosveld, dit lyk egter of die gras nou begin doodgaan en die water sal binnekort opdroog.  Die wild is egter in goeie kondisie, sien die eerste bok wat geskiet is Rooibok  
 /assets/6/expbul1a.gif

 

Month

Unique visitors Number of visits Pages Hits Bandwidth
Jan 2009 870 1980 17842 95648 1.53 GB
Feb 2009 845 1572 19749 97067 1.39 GB
Mar 2009 891 1597 41578 162147 2.46 GB
Apr 2009 1028 1921 22019 130870 1.83 GB
May 2009 1129 2512 27626 192051 2.20 GB
Jun 2009 298 568 4926 40152 450.22 MB
Jul 2009 0 0 0 0 0
Aug 2009 0 0 0 0 0
Sep 2009 0 0 0 0 0
Oct 2009 0 0 0 0 0
Nov 2009 0 0 0 0 0
Dec 2009 0 0 0 0 0
Total 5061 10150 133740 717935 9.85 GB
 
 /assets/6/expbul1a.gif Broadhead / 3D kompetisie het plaasgevind die naweek, 22Feb en was groot sukses.  Die doel van die kompetsies was om dankie te se aan almal wat by ons gejag het en almal wat by ons gaan jag.  Ek is seker almal sal saamstem ons het lekker gekuier en maar net weereens gewys ons doen dinge anders op GansPan.  :-). Fotos  
 /assets/6/expbul1a.gif Broadhead comparison One   Two  
 /assets/6/expbul1a.gif We have been instructed to remove Shot Placement as it was copyright material in the mean time here is some informaton that will assist SHOT PLACEMENT
 
 /assets/6/expbul1a.gif Huis nommer 4 in aanbou, ons het besluit om vliegtuig in bos te convert na slaapplek sien foto Huis4  
 /assets/6/expbul1a.gif

 756714 hits vir die jaar

  Unique visitors: 184Number of visits: 396Pages: 6245Hits: 15034Bandwidth: 181.44 MB Unique visitors: 177Number of visits: 365Pages: 7082Hits: 14336Bandwidth: 223.52 MB Unique visitors: 176Number of visits: 447Pages: 9427Hits: 33615Bandwidth: 359.59 MB Unique visitors: 206Number of visits: 458Pages: 28753Hits: 42972Bandwidth: 619.40 MB Unique visitors: 290Number of visits: 589Pages: 22118Hits: 42473Bandwidth: 635.82 MB Unique visitors: 360Number of visits: 818Pages: 20469Hits: 67630Bandwidth: 764.75 MB Unique visitors: 475Number of visits: 1181Pages: 27194Hits: 80396Bandwidth: 1022.21 MB Unique visitors: 708Number of visits: 1830Pages: 43069Hits: 150798Bandwidth: 1.97 GB Unique visitors: 631Number of visits: 1230Pages: 24148Hits: 84346Bandwidth: 1.34 GB Unique visitors: 656Number of visits: 1108Pages: 20449Hits: 64984Bandwidth: 1.04 GB Unique visitors: 697Number of visits: 1647Pages: 27043Hits: 84471Bandwidth: 1.27 GB Unique visitors: 706Number of visits: 1687Pages: 30307Hits: 75659Bandwidth: 1.28 GB  
  Jan
2008
Feb
2008
Mar
2008
Apr
2008
May
2008
Jun
2008
Jul
2008
Aug
2008
Sep
2008
Oct
2008
Nov
2008
Dec
2008
 

Month Unique visitors Number of visits Pages Hits Bandwidth
Jan 2008 184 396 6245 15034 181.44 MB
Feb 2008 177 365 7082 14336 223.52 MB
Mar 2008 176 447 9427 33615 359.59 MB
Apr 2008 206 458 28753 42972 619.40 MB
May 2008 290 589 22118 42473 635.82 MB
Jun 2008 360 818 20469 67630 764.75 MB
Jul 2008 475 1181 27194 80396 1022.21 MB
Aug 2008 708 1830 43069 150798 1.97 GB
Sep 2008 631 1230 24148 84346 1.34 GB
Oct 2008 656 1108 20449 64984 1.04 GB
Nov 2008 697 1647 27043 84471 1.27 GB
Dec 2008 706 1687 30307 75659 1.28 GB
Total 5266 11756 266304 756714 10.61 GB

 
 /assets/6/expbul1a.gif Nuwe blad, stem vir jou beste jagplek, laat almal weet wat jy dink en beveel die plek van jou keuse aan. Stem nou..........  
 /assets/6/expbul1a.gif  Luiperd weer probleem op Ganspan Sien Foto  
 <img src="/assets/6/expbul1a.gif" mce_s
Copyright ©2005 - Ganspan Safaris - All Rights Reserved